FAQ

FAQ

Alle groottes word aangedui by elke individuele produk.

Maak asb seker dat jy die regte grootte koop… bedel ‘n maatband by ‘n maat en voorkom enige teleurstelling!

*We work on these standard SKOONMA measurements when we create our garments.


*Please also check at every item’s description whether it is a regularor a slim fit. Regular fits are your looser fitting items with more leeway in the garment and that fits most body types, where your slim fits are the tighter more precise fitted garments where you really need to check your measurements.


* We have a return and exchange policy of 7 days after receiving your item(s). If you notify us that you would like to return the item in this time frame we will gladly exchange your item for a different size if we have it in stock. If not, you have an option of either a SKOONMA online credit or a refund.

A Refund or exchange is also only granted after we have received the item(s) back, inspected and cleared it for any damages or wear and tear that is not as a result from SKOONMA’S manufacturing. The courier costs for return will unfortunately be lost. We help you by giving the correct measurements for you to order the size most suitable to you. In the event that the fault lies on SKOONMA’S side, these costs will not be lost.

A Return or exchange can be lodged by emailing exchange@skoonma.com within the 7-day period after your parcel has been delivered by Aramex and signed for by you or the person receiving on your behalf.

 

Gaan op ons website na die WINKEL tab/blad. Kies die tipe produk wat jy wil aankoop (click op foto). Click dan op die produk wat jy wil koop.

Kies jou grootte en kleur (indien van toepassing).

Kies die hoeveelheid (indien van toepassing).

Click die rooi ADD TO CART knoppie.

(Indien jy nog produkte wil koop, begin weer deur op die WINKEL tab/blad se druk)

As jy nou klaar gekoop/bestel is, druk op die VIEW CART knoppie (of) Click op die CHECKOUT knoppie/tab in die menu.

Tik dan asb al jou besonderhede in, sodat ons die pakkie kan stuur.

Payfast is die beste en veiligste manier van betaling (baie veilig); dit is ‘n eksterne party met hul eie prosedures…volg dit en als sal verduidelik word.

As alles ingevul is, druk die rooi PLACE ORDER knoppie.

As jy dan die betaling maak, sal jy die volgende boodskap sien.

Thank you. Your order has been received.

Jy is nou klaar en jy sal ‘n e-pos kry ter bevestiging.

Ons afleweringstyd is rondom 14 werksdae, want jou item word handgemaak deur een van ons ongelooflike naaldwerksters.

Alle Thread items vat 8-10 werksdae om te voltooi.

Sodra jou item klaar gemaak is word dit spesiaal vir jou verpak gestuur via Aramex!

Jy sal wel ‘n tracking nommer per e-pos ontvang sodat jy kan sien waar jou pakkie is. Hierdie tracking nommer kan ingesit word op ARAMEX se webwerf… nie op Skoonma s’n nie. [indien jy geen e-pos ontvang vanaf jy jou bestelling geplaas het nie, kyk in jou spam/junk folder]

Indien jy nie in ‘n groot(erige) stad is nie, mag jou bestelling ‘n klein bietjie langer vat om jou te bereik…maar hy sal by jou aankom.

Dankie vir jou geduld en ondersteuning.

Sodra jou item klaar gemaak is word dit spesiaal vir jou verpak gestuur via Aramex!

Jy sal wel ‘n tracking nommer per e-pos ontvang sodat jy kan sien waar jou pakkie is. Hierdie tracking nommer kan ingesit word op ARAMEX se webwerf… nie op Skoonma s’n nie. [indien jy geen e-pos ontvang vanaf jy jou bestelling geplaas het nie, kyk in jou spam/junk folder]

Indien jy nie in ‘n groot(erige) stad is nie, mag jou bestelling ‘n klein bietjie langer vat om jou te bereik…maar hy sal by jou aankom.

Dankie vir jou geduld en ondersteuning.

Ons doen ons absolute bes om te verseker dat alle afmetings op Skoonma 100% korrek is; verseker groot asb dat jy jouself korrek meet 😉

Indien jou item, vir een of ander rede, nie pas nie, kontak ons asb op info@skoonma.com binne 7 dae wat jy jou bestelling ontvang het.

Sodra jy ons e-pos sal ons ‘n pickup reël vir die item wat nie pas nie…sodra ons dan die item ontvang, en hy nie beskadig is nie, sal ons vir jou ‘n koepon stuur vir die waarde van jou item.

Maak GROOT seker dat die item ook skoon is (m.a.w nie vol sweet of make-up is nie) en mooi verpak.

A.g.v die beperkte voorrad doen ons nie ‘n fisiese omruiling nie (en ons doen ook geen refunds nie)

Gratis aflewering is net geldig vir EEN pickup & aflewering; Skoonma vra ‘n fooi van R100 vir enige ekstra pickups & aflewering.

Omruiling word ook nie gedoen op enige uitverkoping & Thrift items nie

lke nou en dan sit ‘n item nie 100% volgens almal se smaak nie.

Dit mag dalk bloot wees dat jou bou verskil van die ontwerp van ‘n spesifieke item.

Skoonma doen verstellings aan enige Skoonma Thread produk vir slegs R200.

Indien jy ‘n item wil verstel, e-pos ons by verstellings@skoonma.com en ons sal jou deur die proses lei.

*neem kennis dat verstellings SLEGS gedoen kan word indien ‘n item kleiner gemaak moet word.

Vir enige navrae, e-pos asb na info@skoonma.com

Of kontak ons direk op ons webtuiste by: Kontak

Ons probeer binne minder as ‘n dag na jou terugkom!

Add to cart