Dagbeplanner 2019 Modern

R285.00

Ons het hierdie jaar die Dagbeplanners bietjie VERANDER deur dit te versterk met ‘n HARDE OMSLAG.

Ons het ook ‘n SKOON BLADSY  per dag geallokkeer sodat jy GENOEG SPASIE het om al jou afsprake, to do list en dankbaarheidslysie te kan maak.

Gebruik die spasie hoe okal dit jou persoonlikheid en styl pas.Die grootte van die dagbeplanner is A5 : 148 x 210 mm met 20.5mm banddigtheid.

Voorafbestellings is nou oop tot einde Oktober en ons sal dan begin druk en, as als goed gaan, aflewer teen einde November.

Clear
SKU: DailyPlanner2019Moden Categories: ,

Description

Additional information

Language

Afr, Eng

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dagbeplanner 2019 Modern”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui