Die Swart Moonbag

R520.00

PRE-ORDER met ‘n wagperiode van 10-14 werksdae

 

Die pragtige egte leer moonbag kan om jou heupe of daai beautiful middel van jou as ‘n belt gedra word.

 

Hy het baie verstellings om net reg vir jou te sit. Binne pas ‘n Iphone, jou kontant, kaarte, sleutels en lipstick als in, sy afmetings is 24cm by 15cm.

 

Die is ‘n baie veiliger opsie veral as jy die winkelsentrums, ‘n fees, konsert of mark gaan besoek waar jy nie die heeltyd ‘n groot handsak wil saam karring nie en dit werk nog as ‘n belt ook #bargain.

 

Ook beskikbaar in Bruin

2 0

SKU: TheBlackMoonbag Categories: ,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Swart Moonbag”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui