Swart Vintage Leer Belt

R250.00

Ek het oral gesoek vir sulke belde soos wat ek net in die tweedanse winkels kry en toe besluit ons – maak dit!

So te danke aan Wanderlust Leather, hier is hulle – die belt kan letterlik by enige ding gedra word om vir jou daai vintage retro look te gee.

Clear
SKU: BlackVintageLeatherBelt Categories: ,

Additional information

Size

M/L (92cm), S/M (77cm)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Swart Vintage Leer Belt”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui