Custom Made

Home/Custom Made
Ons stel bekend die nuwe custom made opsie.
(let wel dat hierdie opsie nie altyd beskikbaar is nie, en tans slegs per e-pos gedoen kan word, waarna Skoonma jou sal laat weet of daar beskikbaar is)
Die is nou vir die spesiale en fabulous dames wat dalk korter is of breër skouers het of net nie in proporsie gebou is nie en jy soek een van ons kledingstukke spesiaal gemaak vir jou lyf.
Die opsie is wel bietjie duurder, maar dan weet jy die kledingstuk gaan jou nommer pas indien jy die REGTE MATES gee.
Indien jy onseker is, e-pos ons op custom@skoonma.com
Die opsie sal R250 meer wees, want ‘n stikster gaan die patroon spesiaal vir jou lyf aanpas – dus mag jou bestelling dalk 2 dae langer vat so asseblief wees geduldig en bestel betyds.
Dankie vir jou ondersteuning.