Die Bruin Moonbag

Home/Bykomstighede/Die Bruin Moonbag

Die Bruin Moonbag

Rated 5.00 out of 5 based on 3 customer ratings
(3 customer reviews)

R485.00

PRE-ORDER met ‘n wagperiode van 10-14 werksdae
Die pragtige egte leer moonbag kan om jou heupe of daai beautiful middel van jou as ‘n belt gedra word.
Hy het baie verstellings om net reg vir jou te sit. Binne pas ‘n Iphone, jou kontant, kaarte, sleutels en lipstick als in, sy afmetings is 24cm by 15cm.
Die is ‘n baie veiliger opsie veral as jy die winkelsentrums, ‘n fees, konsert of mark gaan besoek waar jy nie die heeltyd ‘n groot handsak wil saam karring nie en dit werk nog as ‘n belt ook #bargain.
Ook beskikbaar in Swart

1 in stock

SKU: TheBrownMoonbag Category:

3 reviews for Die Bruin Moonbag

  1. Rated 5 out of 5

    Bianca Bosman

    I would please like to order one of these Bruin Moonbags.
    When will you have stock?

    • Walton

      Good day Bianca. We’ll have some again…soon 🙂

      Send a mail to moonbags@skoonma.com and we’ll let you know!

  2. Rated 5 out of 5

    Anneen

    Hi daar!
    Wanneer gaan daar weer van die moonbags beskikbaar wees! Wil baie graag een hê!

    • Walton

      Haai Anneen

      Jy kan NOU vir jou een kry… spring vinnig voor hul weer uit is 🙂

  3. Rated 5 out of 5

    Elzanne

    Hoe kan ek twee van hierdie bestel? Ek sien daar is n opsie vir pre-order, maar nie seker hoe dit werk nie.

    • Walton

      Haai Elzanne

      Jy sal sien dat as jy op dit gaan, daar 10 in voorraad is…so al wat jy hoef te doen is om te “add to cart” 🙂

      Stuur na info@skoonma.com indien jy sukkel!

      Groete

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *