Die Madelaine

Home/Skoonma Thread/Die Madelaine

Die Madelaine

R710.00

Die Madelaine is ‘n classy blush pink lilac slip on velvet rok met vintage geinspireerde moue.

Perfek vir enige geleentheid selfs as bridesmaids rokke en so gemaklik om in te  beweeg.

Jy gooi hom sommer net vir jou kop dit is stretch velvet. Sien haar mates hieronder in haar size chart, sy is bietjie over sized.

 

Let asseblief daarop dat ons items spesiaal met die hand vir jou gemaak word en dat ons dames eers met jou item (s) begin wanneer ons jou bestelling ontvang het. Dit vat dus omtrent 10 WERKSDAE om die item te maak voor dit dan na jou met Aramex koerier dienste vervoer word. Wees asb sensitief daarvoor dat die tyd van aflewering na uitstedige dorpies wel langer kan neem. Dankie vir jou geduld en ondersteuning. 

 

Clear
SKU: DieMadelaine Category:

Description

Additional information

Size

Small (32), Medium (34), Large (36)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Madelaine”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…