Die Misty

Home/Skoonma Thread/Die Misty

Die Misty

R499.00

Die Misty is dieselfde patroon as DIE CAT van een van ons vroeër collections maar net in swart.

Jy kan haar werk toe aantrek of meer casual style vir ‘n aand uit.

Jy kan ook ‘n swart strap toppie onder dra of vir die meer daring girls slegs ‘n swart bra.

Wees kreatief.

 

Let asseblief daarop dat ons items spesiaal met die hand vir jou gemaak word en dat ons dames eers met jou item (s) begin wanneer ons jou bestelling ontvang het. Dit vat dus omtrent 10 WERKSDAE om die item te maak voor dit dan na jou met Aramex koerier dienste vervoer word. Wees asb sensitief daarvoor dat die tyd van aflewering na uitstedige dorpies wel langer kan neem. Dankie vir jou geduld en ondersteuning. Jy kan vir R250 ekstra die item ook laat custom maak met jou mates email info@skoonma.com.

Clear
SKU: DieMisty Category:

Description

 

Additional information

Size

Small (32), Medium (34), Large (36), Xlarge (38)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Misty”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…