Die Sienna Floral

Home/Skoonma Thread/Die Sienna Floral

Die Sienna Floral

R689.00

Die Sienna Floral is dieselle as 2 weke terug se Sienna Polka net in floral.

Die is een van my absolute fave rokkies designed deur Chizelle Vieira wat maar ‘n tweedejaarsstudent is by Lisof.

Jy kan net pret hê in die nommertjie en op soveel maniere style om by jou te pas.

Sy is GLAD NIE STRETCH so asb kyk mooi na haar mates hieronder om seker te maak jy bestel die regte size. 

Clear
SKU: DieSiennaFloral Category:

Description

Additional information

Size

Small (32), Medium (34), Large (36)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Sienna Floral”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…