Gemaklik In Jou Eie Lyf

Home/Beplanner/Gemaklik In Jou Eie Lyf

Gemaklik In Jou Eie Lyf

R160.00

Leandie du Randt Bosch se eerste self help boek Gemaklik In Jou Eie Lyf is in 2014 gepubliseer deur Struik Lifestyle en is vir tienermeisies en jong dames geskik en het al oor die 11 000 kopieë verkoop. Die boek is daarop gemik om dames te help met kwessies soos groepsdruk, vriendskap, selfbeeld, verslawing, eetsteurnisse, angs, godsdiens en enige ander kwessies rakende die liggaam, gedagtes en siel. Sy vat jou op ‘n 21 dag reis om jouself beter te leer ken en sodoende lief te word vir jouself om die beste jy te kan wees.
Beskikbaar in Engels ook maar slegs as e-boek en slegs deur takealot.com

In stock

Category: Tag:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gemaklik In Jou Eie Lyf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…